Sneeue '02-'03
Thanksgiving

Sneeu in Delaware word gereeld voorspel, maar val nie so gereeld nie, want ons lê op die grens tussen baie sneeu en niks sneeu, so partykeer is daar baie en meer gereeld is daar niks...

5de Januarie

Die slag reken hulle daar gaan maksimum so 1 duim sneeu val, maar jou wrintiewaar, ons kry toe tussen 4 en 8 duim. A boe ha ha ha ha!!!